70ste Viering Ontbyt Uitnodiging

70ste Viering Ontbyt Uitnodiging

Event Date:

October 15, 2026

Event Time:

6:30 am

Event Location:

Tribeca Standard Restaurant

Beste vriende en kennisse,

Hiermee wil ons u graag uitnooi, om op die 15de Oktober 2026 om 06h00, saam met ons die 70ste bedieningsjaar van Ds JF Landmann te vier.

Ons vergader weer by die Tribeca Standard restaurant in Lynnwood vir ‘n smul ontbyt en tyd saam met Ds Landmann.

Die hoof spreker is Dr Eugene Kemp (o.a. RSG Brekfis met die Shrink), wat met u gaan praat oor u Persoonlike Behoefte en hoe dit Ontmoet sal word in Christus.

Bespreek asseblief per epos.  Die bydrae beloop R 220-00pp (donasies welkom).

Terwille van Christus en Sy Koninkryk,

Ds J Wills

GCSG

WWW.EKDGENESIS.COM

Sorry, There Are No Seats Available
  • Tribeca Standard Restaurant
  • Lynnwood

Event Schedule Details

  • October 15, 2026 6:30 am 8:00 am
Share This Events:
Add Calendar